
R30,00
Boerseep is `n veeldoelige wonderseep wat van wasgoed tot matte en vloere kan skoonmaak en is ook `n gesonde lyfwas seep, baie sag op die vel.
Boerseep gebruike:
• Gesond vir jou vel, kan verligting bied vir aknee, ekseem en psoriase.
• Geskik om te gebruik as jy sukkel met vel allergieë, geen skadelike chemikalieë of geurmiddels wat vel kan irriteer nie.
• Algemene skoonmaak middel in die huis, vloere, matte, vensters, stoof, potte, badkamer, ens.
• Wasgoed, slegs ‘n halwe koppie Boerseep Gel is nodig vir ‘n gewone bondel wasgoed of slegs een eetlepel Wonderseep is nodig vir ‘n gewone bondel wasgoed (gooi seep tussen wasgoed in die wasmasjien vir beste resultate).
• Verwyder vlekke soos bloed, modder, ghries en olie, lipstiffie, ink, vet, wyn, ens.
• Maak jou wit wasgoed weer spierwit.
• Boerseep maak wasgoed reeds sag so geen versagmiddel is nodig nie.
• Omgewings vriendelik, 100% natuurlik, gryswater vriendelik en bio-afbreekbaar.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.