R0,00 0

Cart

No products in the cart.

Keltiese Sout 250g

R120,00

Natuurlike Keltiese Sout vanaf die kus van Brittany, Guerdande Frankryk. Onverwerk, outentiek en mineraalryk!

7 in stock

Description

Keltiese Sout 250g

Natuurlike Keltiese Sout vanaf die kus van Brittany, Guerdande Frankryk.

Onverwerk, outentiek en mineraalryk!

Hierdie suiwer Keltiese sout is met die hand geoes uit antieke see soutpanne. Dit is hoog in minerale en het ‘n smaakvolle, natuurlike geur wat enige gereg ‘n unieke een maak. Perfek vir gesonde etes!

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.