
R30,00
Wonderseep is `n veeldoelige seep wat van wasgoed tot matte en vloere kan skoonmaak, baie sag op die vel.
Gebruiks aanwysings:
Vir beste resultate gooi die seep tussen die wasgoed in die wasmasjien.
Indien die produk moeilik oplos, los dit vooraf in ‘n bietjie kookwater op
en voeg dan by die wasgoed in die wasmasjien.
Slegs een eetlepel is nodig vir ‘n gewone bondel wasgoed.
Geskik vir enige wasmasjien met warm of koue water.
Kan ook as algemene skoonmaak middel gebruik word.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.